Button to go back to top
Previous FrameNext Frame
  • Die Afro Punt
    Ernestos - diepunt
    Image_0
  • Ernestos
    Ernestos - diepunt
    Image_1
  • Die Punt
    Ernestos - diepunt
    Image_2
  • Image_0
  • Image_1
  • Image_2

DIeAFROPunt

DIeAFROPunt is waar kos en musiek as 'n kunsvorm uitgeleef word. Waar alle ouderdomme, rasse en kulture in 'n goeie gees saam kuier...onder een of meer dakke by ons diverse groot AFROPUNT...

Dit is juis 'n AFRO punt- vanuit enige oogpunt relatief tot enige kultuur in ons pragtige land. Elkeen het 'n punt en mag 'n punt maak. Dis ons stories- ons reenboogland se AFROPunt. Kam jou AFRO of kom kry een met 'n lekker kuier en onverwoordbare lekker AFROTALIAN kos!

Dis DIE AFRO PUNT.

Algemeen

Die Punt is steeds oop vir besprekings 7 dae 'n week vir privaat funksies, troues, jaareindfunksies, verjaarsdae en Corporate's.

Afrotalian Ristorante. Hours: Tuesdays - Saterdays [12pm-Late]

Vir alle events en venue navrae rondom DiePunt kontak @ 27 83 389 1566 of epos diepunt@gmail.com


Feedback

Button to go to Twitter
Button to go to Facebook